Mirisa's Guest House
Mirisa's Guest House is situated in the tropical area of Pretoria North, set against the Magali...
Mirisa's Guest House is situated in the tropical area of Pretoria North, set against the Magaliesberg mountains range.
Set in a beautiful sub-topical-like forest with a relaxing feeling to it, there is a large swimming pool with an adjoining lapa to relax, read or enjoy meals. Both cottages are beautifully furnished with classic interiors and warm quality features.
The guest house is well situated close to the Pretoria City Centre and is a short distance from the N1 Pietersburg Highway.
Your host, Mirisa van Niekerk, will make you feel right at home. Come for a day, stay for a night, come to relax, come to Mirisa's Guest House.
"I loved the setting. Made me think I was in the country."
"A great B&b . Highly recommended"
"We had an excellent breakfast"
"Vriendeike ontvangs en pragtige geriewe! Vyfster gemak in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin. Heerlike ontbyt en slaapgeriewe. Alles wat nodig is en meer. Dankie vir 'n wonderlike verblyf. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan!<div><br /></div><div><em>Friendly reception and beautiful facilities! Five star comfort in a quiet environment with a beautiful garden. Delicious breakfast and accommodation. All that is needed and more. Thanks for a wonderful stay. I recommend this guesthouse strongly!</em></div>"
"Om oor Mirisa se gastewoonstel te skryf, het ek 'n paar pladsye nodig. Dis 'n heerlik gerieflike tuinwoonstel in 'n hemelsmooi tuin - wat oorgenoeg ruimte vir ons plaasjapies verseker het. Nooit het ons vasgevang gevoel, of die stadsgejaag beleef nie. Ons het 'n oorvloed privaatheid gehad, maar daar was altyd iemand om te help indien ons iets wou vra - 'n rare kombinasie. Geen versoek was teveel moeite nie, selfs nie die gebruik van die lieflike lapa vir mondigwordingspiekniek nie. Mirisa se gastehuis was die ideale plek vir ons 5 dae se verblyf in Pretoria en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak. Dis naby aan alles waar ons moes wees , maar uit die stadsgedruis. Die vars, skoon, wit handdoeke elke oggend, kraakvars wit beddegoed, daaglikse skoon vloere en badkamers en skaapwolkombersies op die beddens in die renweer was 'n reuse bederf. En daar is oorgenoeg spiels by muurproppe vir ons vroue - nog 'n rariteit in gasteverblyf. Baie dankie, Marisa, kinders en personeel!"